RSG: Pynlike Seks en Lae Libido (Pod Cast: Painful Sex and Low Libido)

RSG: Seks en Jy, 22 Julie 2016.

Martelize Brink gesels met Dr. Elmari Mulder Craig en Dr. Elna Rudolph oor seksuele disfunksie by vroue, met die fokus op pynlike seks en lae libido.