Deur Dr. Elna Rudolph, gepubliseer in Intiem Tydskrif, Maart 2015.

Jou tween is op daardie ongemaklike stadium – nóg kind nóg tiener. ‘n Inbetweener, of kortweg, ‘n tween. Die vrae raak al hoe meer. Hulle selfbeeld word vanuit alle rigtings gesqueeze en uitmekaar getrek. En julle as ouers moet seker maak sy of hy weet genoeg…

Lees die volledige artikel hier.